Hatfield, Pretoria: ONTVANGSDAME VIR REGSFIRMA
Minimum Vereistes:
-Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame, verkieslik ongeveer 20 – 30 jaar oud
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)
-Matriek / Graad 12
-Onlangse ontvangs werksondervinding verpligtend, spesifiek in ‘n professionele en korporatiewe werksomgewing (verkieslik by ‘n regsfirma)
-Goeie kommunikasie vaardigheid en telefoon etiket belangrik
-Rekenaargeletterd in MS Office
-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)
-Kontakbare verwysings
-Geen sigbare tatoeëermerke
-Nie roker
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Ontvangs en algemene administrasie take vir regsfirma
-Skakelbord, neem van boodskappe ens.
Salaris: ± R 7 000.00 – R 8 000.00 bruto (onderhandelbaar afhangende van ondervinding)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2161; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
Full understanding of science and scientific principles.Our client has an EE opportunity available for a Production Pharmacist.
PSG has an exciting career development opportunity for a degreed individual interested in a career as Insure Adviser Assistant within the short-term insurance\u2026
Must have a minimum of 3/4 years' experience within a Management position within high-end fashion or hospitality industry.Must have good attention to detail.
Enhance excellent customer service in the despatch department.RCL FOODS is seeking a Despatch Supervisor to join our Millbake - Baking Business Unit.